Kobus. Dit lyk vir my soos Valsbaai en êrens daar in die agtergrond is Simonsberg as ek dit reg het. Jy vra vir kommentaar so hier is myne – die kritiek is bedoel om konstruktief te wees.
Na my mening is die problem met die beeld hoofsaaklik een van beligting. Ek vermoed dat hierdie beeld netso uit jou kamera kom sonder enige verwerking na die tyd. Maak nie saak hoe goed jou kamera is nie die ligmeter het moeite om die lig in hierdie soort foto reg te lees. Dit gee jou ‘n gemiddelde lesing en dan is donker gedeeltes onder belig en die helder dele oor belig. Dit is dan so met die rotse in die voorgrond en die wit brander en die wolke aan die linkerkant.
Met behulp van sagteware kan hierdie probleem reg gestel word. Ek weet nie wat jy gebruik nie. As dit Photoshop CS (4/5) of Lightroom is kan ek help – laat my weet ek maak graag so.
Baie dankie.Die foto is geneem by Mosselbaai.Sal nog so bietjie moet oefen.My fotos is of te lig of te donker.As ek daardie deel kan regkry glo ek die res sal volg. Ek gebruik PSE maar ken ook nog nie die ding so goed nie.Ek hou daarvan om hier te pos want hier kry ek terugvoer op dit wat gepos word en op ander sites nie.
Nicely captured but a little overexposed – losing detail in the wave and clouds.

I do not want to repeat, just agree with what Willem said here – see my comparison showing the best recovery of highlights I could do with the low res images we are using here: http://camerazzi.net/wp-content/2011/07/Breaking-Wave-cmb.jpg