The Camerazzi Community

Where shutterbugs unite to share their wisdom, skills and resources

Fishingnets

Fishingnets – Houtbay

10 Opinions have been expressed on “Fishingnets”. What is your opinion?

  1. Mike Harvey commented:

    I like it very colourful

  2. Danie commented:

    Thank you Mike

  3. Ben Broughton commented:

    Ek wonder hoeveel kreef is in daai fnuike gevang?!!

    • Danie commented:

      Dankie Ben – is dit wat mens die kreefnette noem – ‘n fnuik.

    • Pikkie commented:

      Ek is nie 100% seker nie, Ben, maar ek het die “visvanghokke” in die kanale en plaasdamme in my kinderjare onder Harties as ‘fuike’ geken (sonder die’n')

  4. Callie de Wet commented:

    Ben Jou Afrikaans is SO mooi! Uitstekende kleurvolle aanbieding, Danie!

  5. Pikkie commented:

    Die kleure maak hierdie prentjie – sommer net ‘n lekker, lughartige foto!