Willem, this is a stunning picture, just not my style though. I prefer natural” and to me the sky is never that colour blue. I’m sure many people will love this though…
This is really high-impact! Did you use HDR? As Faan says – much a matter of taste… I find it a beautiful image but all I can say (photographically speaking) is that it is well-composed an very sharp – for the rest it is the computer processing that needs to be discussed.
I agree that this is not everybody’s cup of tea. It did however do quite well at in international salon in Taiwan. It seems to me that, compared to SA, the boundaries of creative photography are somewhat less constrained elsewhere in the world. The O-F brigade in South Africa will probably struggle with these kinds of images for a long time to come.
No it’s not HDR. Yes it was taken just before dawn on a bitterly cold winter’s morning – the ground was covered with frost and my feet and hands were just about frozen.
What amazes me is that photographers were free to do many things in the traditional darkroom. Now that the computer has become the digital darkroom, all kinds of restrictions are being placed on what is permissible. I think it’s really sad.
I love this photo Willem. I have found that photo tastes in SA are very culture biased. But I’ve learned to appreciate all different experiences from different photographers. Like I always say, photos are like paintings, different tastes for different people. It’s really a stunning photo and love what you have done here. The colors are striking and suits the subject also. One of my favorites here.
Willem .. net vir die rekord ek dink dis n ongelooflike foto … die komposisie, kleure, duidelikheid ….
Ek hou daarvan om met elke foto pp moontlikhede te toets … maar ek weet uit ervaring van kommentaar op fotos wat die gehoor se reaksie gaan wees … dit is miskien die nadeel om mens se fotos te toets met slegs een groep … ek dink die gevaar is naderhand neem jy fotos om die groep tevrede te stel en nie wat jy graag wil wys vir jou kyker in die algemeen …
In my beskeie opinie wil ek net sê ek dink dat jy hier ‘n baie klein groepie mense se opinie gekry het … sou mens dit wyer kon oopgooi sal jy n beter gevoel kon kry …
Ek het van my fotos na web blaaie gestuur en dan is dit die foto van die maand waar dit op ‘n ander web blad miskien ‘n baie lou ontvangs gekry kry.
Kortom ek dink mens moet maar redelik wyd opinies kry …
Danie. Soos ek gesê het ek besef dat dié foto is nie een wat in almal se smaak sal val nie. Daarmee het ek vrede.
My standpunt oor die naïwiteit ten opsigte van rekenaar verwerking is bepaald nie gebasseer op die enkele opmerkings wat hier gemaak is nie. In die algemeen is dit so dat die ouer garde dit onaanvaarbaar vind – heelwaarskynlik omdat hulle nie met rekenaars kan werk nie en ook nie by nuwe omstandighede wil aanpas nie. Hierdie stem vind weerklank in baie fotografiese ligame wat ek nie graag hier wil noem nie – hier plaaslik en elders. Wanneer die volgende generasie die beleid begin maak sal hierdie benepenheid verdwyn.
Kyk na die katalogusse van internasionale salonne en jy sal sien hoe kreatief sommige fotograwe is met betrekking tot rekenaarverwerking. Verder, dink net vir ‘n oomblik hoe die kommersiele wereld sou gelyk het sonder uitgebreide PP.
Wow, the colours are stunning. Well done.

Kleurvol en pragtig. Lyk egter uit my oogpunt, so bietjie onatuurlik
Willem I love it.
Looks like HDR, also it must’ve been very early in the morning and I think that is why you made it so colourful.
I agree that this is not everybody’s cup of tea. It did however do quite well at in international salon in Taiwan. It seems to me that, compared to SA, the boundaries of creative photography are somewhat less constrained elsewhere in the world. The O-F brigade in South Africa will probably struggle with these kinds of images for a long time to come.
No it’s not HDR. Yes it was taken just before dawn on a bitterly cold winter’s morning – the ground was covered with frost and my feet and hands were just about frozen.
What amazes me is that photographers were free to do many things in the traditional darkroom. Now that the computer has become the digital darkroom, all kinds of restrictions are being placed on what is permissible. I think it’s really sad.
I love this photo Willem. I have found that photo tastes in SA are very culture biased. But I’ve learned to appreciate all different experiences from different photographers. Like I always say, photos are like paintings, different tastes for different people. It’s really a stunning photo and love what you have done here. The colors are striking and suits the subject also. One of my favorites here.
Willem .. net vir die rekord ek dink dis n ongelooflike foto … die komposisie, kleure, duidelikheid ….
Ek hou daarvan om met elke foto pp moontlikhede te toets … maar ek weet uit ervaring van kommentaar op fotos wat die gehoor se reaksie gaan wees … dit is miskien die nadeel om mens se fotos te toets met slegs een groep … ek dink die gevaar is naderhand neem jy fotos om die groep tevrede te stel en nie wat jy graag wil wys vir jou kyker in die algemeen …
In my beskeie opinie wil ek net sê ek dink dat jy hier ‘n baie klein groepie mense se opinie gekry het … sou mens dit wyer kon oopgooi sal jy n beter gevoel kon kry …
Ek het van my fotos na web blaaie gestuur en dan is dit die foto van die maand waar dit op ‘n ander web blad miskien ‘n baie lou ontvangs gekry kry.
Kortom ek dink mens moet maar redelik wyd opinies kry …
Baie goed gese Danie, presies hoe ek daaroor voel….