Where shutterbugs unite to share their wisdom, skills and resources

Faan Martin, Dawid Fourie, Debbie Lott and 7 others like this.
Danie Coetzee … caught this one doing early morning exercises …
Denise Biggs Would fit right in at the local gym! Great shot
Thelma Nel wow….is allI can say……
Ben Broughton Baie baie mooi Danie!!!! Kan instuur vir Jaguar of selfs Rolls Royce om te gebruik as ‘n mascot!!
Pikkie Langenhoven Hierdie is n wenner… n Finominale skoot !!! Uitstekend… VVWD Danie… (Probeer links bo “skoonmaak”)
Ben Broughton Danie jy kan hierdie foto in enige natuur kompitisie inskryf!!!
Warwick Winterbach Danie YOU ARE THE BEST TOG FOR ATMOSPHERE TYPE SHOTS -NO ONE ON THIS SITE CAN TOUCH YOU WITH YOUR TALENTED WAY YOU DELIVER THE IMAGE. yES OTHERS DO NICE PICS, BUT YOURS IS WITH SUCH A SENSE OF CLASS – VVVVWD!!!!!
Danie Coetzee Thank you everybody … especially Warwick Winterbach …. Warwick you know what … I am going to frame your comment instead of the pic … thanks for the wonderful compliment …. if this does’nt inspire anyone … I don’t know ….
Chantal Stephens Roberts I agree with Warwick….this is just an amazing shot and has so much character as you were able to capture an expression and action together with misty bg!!
Warwick Winterbach Wear it with well earned pride my friend! So richly deserved!
Alexius van der Westhuizen Danie Coetzee, dit is vir my opmerklik hoeveel detail jou fotos het. Alles is tot in die feinste detail helder sigbaar. Weet jy, as ek dink ek het iets nice, en ek kom by die huis en kyk daarna, dan raak ek van nuuts af bedruk want ek kom …See more
Danie Coetzee Dankie Alexius … jong dit gebeur baie keer met my dat my foto geblur is .. deesdae is daar min fotos wat ek neem wat net handheld is … of driepoot of meeste van die kere laat ek lens rus op iets of druk vas teen muur .. driepoot is natu…See more
Alexius van der Westhuizen Dankie Danie!! My gunsteling skoot egter is die foto van die laning wat besaai is met Jakaranda blommetjies. Ek was op daardie stadium net so druk besig op soek na ‘n soortgelyke scene…toe ek joune sien het ek dadelik opgegee…LOL….!! Baie dankie vir die raad, en hou aan jou fotos is puik. Wil nog jou brein pick oor van jou nag fotos, veral diè van ‘n konsert, maar sal dit op ‘n ander stadium doen. Lekker dag!!
Camerazzi Community Great pose, drama and detail. Love it!! VWD!
Pikkie Wolmarans This one deserves a medal, Danie…Great everything!!!
Danie Coetzee Thanks Denis and Pikkie W …
Pikkie Langenhoven Sjoe Danie Coetzee… ek bly by hierdie foto…Het reeds gese dis AWESOME, maar regtig !! DIS AWESOME AWESOME… Bewaar hierdie foto soos GOUD… Het jy in RAW geneem. Save dit op al jou “Drives” en bere dit in jou kluis…
Ajay Bhoopchand nice angle on the egyptian goose, a much maligned bird in our parts, which is rather undeserving considering its beauty (and rarely like you captured; its grace)
Tracy Vosloo Photographic perfection uniquely different…a signature that belongs to Danie! The bar has gone up many notches!
Danie Coetzee Thanks Pikkie L. Ajay and Tracy … Pikkie ek het ‘n fobie met backups … dink net as mens al jou fotos moet verloor ….
Dawid Fourie WHAaaoooooo Danie, absoluut briljant…ek het nou deur almal se comments gelees, als is al reeds gese, maar genade Danie, hierdie foto is werklik amazing, skerp, elke stukkie detail word uitgewys, great action shot…..VVWD
Danie Coetzee Dankie Dawid …
Theresa Deneyschen Hierdie een is baie besonders. Ek dink hy doen Joga. Ek hou van ogie met die glim daarin.